Dreineringstelsels

Hoëdigtheid poliëtileenpypinstallasie in 'n stormafvoerprojek, Mexiko.

Dreinering is die natuurlike of kunsmatige verwydering van 'n oppervlak se water en die ondergrondse water vanuit 'n area met 'n oormaat water. Die interne dreinering van die meeste landbougrond is goed genoeg om grootskaalse versuiping (anaërobiese toestande wat wortelgroei benadeel) te voorkom, maar baie grond benodig kunsmatige dreinering om produksie te verbeter of om waterbronne te bestuur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search